Saturday, November 2, 2013

 
Karoo Drome - Ek en Jy..!
 
Ek droom oor die Karoo 
en...
haar vlaktes wat le
tussen ... Me and You.

Lang streep paaie, van liefde - wat niks se, asook baie...


Wat afgebaken is met heinings
... en ‘n nou en dan hek...
waar ons gevoelens so mekaar –
af en toe - ontmoet  het...

vir ‘n soentjie... oopbek < >

En dan weer die stilte
terwyl ‘n vol maan
die lig in jou oe na myne weerkaats het

in 'n Morse Kode vol liefde.

Ek bly student van jou lewensles
Wat U gereel het in Victoria Wes...

Waar U vir my waarheid leer teel het
In verhoudings charade's
by 'n Steak House genoem Merino.

Ek droom nog oor die Karoo
en dae verby...
Ja Nee - Karoo drome vol Ek en Jy!
 
Copyright owned by Patrick E Smythe.

No comments:

Post a Comment